Potala Energie Pil

Die Potala energie pil of kapsule is geskik vir gebuik deur beide  mans en vroue. Dit is ‘n natuurlike produk, is nie verslawend nie, en het geen ongewensde of gevaarlike nagevolge nie.

Vir navrae, bestellings en bankbesonderhede, skryf aan:
annette@oepsadysie.co.za

U word uitgenooi om ‘n pittige klingel te skryf wat ons  in ons weeklikse advertensie op Donderdagaande tussen 8 & 9nm op Uitsaaines kan gebruik.

Sien ook die  skakel na www.fromhome.co.za waar u bestellings kan plaas vir die produk as u in die buiteland is.

Potala vir Wêreldvrede!!